Eiendom: Lys U Eiendom Te Koop Hier

Verkoop, Lys jou vaste Eiendom Hier

Baie dankie vir u besoek hier by ons webwerf. Ons is hier om the help en net die beste diens te lewer met die verkoop van u eiendom.

U vaste eiendom is in die mark en dit kan nogal 'n groot ou storie raak, veral vir die van ons wat miskien net 'n huis twee of drie keer in 'n leeftyd koop of verkoop. Ons doel is om die storie vir u so glad as moontlik en vinnig as moontlik te laat verloop. Ons glo in persoonlike kontak waar jy man tot man kan praat en alle moonlike probleme uit die weg ruim voor dit te laat is.

Waneer u u eiendom te koop deur ons lys maak ons seker dit gaan na 'n agent wat 'n spesialis is in die gebied. Die agent werk al lank in die area en het heel moontlik alreeds kopers wat belang stel.

U is onder geen verpligting waneer u u besonderhede aan ons verskaf nie en die finale ooreenkoms aangaande die verkoop van u woning is tussen u en die agent.

Vul asseblief u besonderhede hieronder in en 'n agent sal kortliks met u in kontak wees.

 

Na u die besonderhede gestuur het sal u epos ontvang na die epos adres wat u ingevul het. Daar is 'n "link" waaop u moet druk om te bevestig dat u u besonderhede aan ons stuur. Indien u nie die prosedure volg nie sal ons nie u besonderhede ontvang nie en u dus ook nie behulpsaam kan wees nie.

Permalink Print